JUNIOR FASE ITEMWENNERS: Voor: Markus Holl, Liam de Swardt, Wessel Kriel, Anje Brakoven en Jua Rautenbach. Middel: Carmi van Westing, Mire Rautenbach, Amelie Kritzinger, Cloe Blumrick en Casey Osborn. Agter: Mia Labuschagne, Janneke Breytenbach, Amorey Labuschagne en Chelsea Axsel.
WENNER: Orion het weer bewys dat hulle die beste bring. Nie net het Laerskool Orion vanjaar met die meeste inskrywings by die Alberton Kunswedstryd gespog nie maar die leerders het ook gewys wat in hulle steek deur as itemwenners weg te stap. Leerders in die senior fase, junior fase en kuns-afdeling het die skool se naam hoog gedra.