NewsSchools

Skool kies nuwe hoofleiers

Die leiers is tydens die jaarlikse prysuitdeling by die LewenSentrum aangekondig.

HOËRSKOOL Marais Viljoen het op 17 Oktober hulle hoofleiers vir 2019 aangewys.

Die skool is trots om Carla Hattingh en Anru Pienaar as hulle nuwe hoofdogter- en seun vir 2019 te hé. Die leiers is tydens die jaarlikse prysuitdeling by die LewenSentrum aangekondig. Baie geluk aan elkeen.

TROTS: Die leierspan van Marais Viljoen luister na die eerste toespraak van die nuut-aangewese hoofleiers Anru Pienaar en Carla Hattingh.
NUUT EN OUD: Voor: Carla Hattingh (hoofmeisie vir 2019) en Anru Pienaar (hoofseun vir 2019). Agter: Mariska Pieterse (2018 se hoofmeisie) en Alewyn Vorster (hoofseun van 2018).

For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton RecordComaro ChronicleSouthern Courier and Get it Joburg South Magazine.

Remember to visit our FacebookTwitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.zajuliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za

Add us on WhatsApp today! Comaro Chronicle: 079 427 8074 and Southern Courier: 079 404 5789.

Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button