EASTERN PLATINUM WENNERS: Veels geluk aan Hoërskool Dinamika se o-14 krieketseuns. Hulle is die Easterns Platinum o-14 wenners. Die span is (voor): Evan Vermaak, Ryno Niemand (afrigter), Duane Aucamp (afrigter), Morné Eksteen (afrigter), Riaan Young, Stefan Kruger en Dewan van Biljon. Agter: Joshua Swanepoel, Tiago Oelofse, Zander du Toit, Johan Kruger, Joshua Kruger, Ewan Fraser en Marko van Rooyen.