TWEE dogters van Laerskool Generaal Alberts Primary het die Gauteng netbalspan vir 2019 gehaal.
Ametisse Bantu en Bophelo Mofokeng is na vyf rondtes gekies om die provinsie te verteenwoordig by ’n toernooi wat oor die Junie skoolvakansie gehou sal word.
Die toernooi vind plaas by Hoërskool EG Jansen van 6 tot 20 Junie.
Generaal Alberts is baie trots op die dogters se prestasie en veral op Bophelo, aangesien dit die tweede jaar is wat sy die prestasie behaal.
For free daily local news in the south, visit our sister newspapers Alberton Record, Comaro Chronicle, Southern Courier and Get it Joburg South Magazine.
Remember to visit our Facebook, Twitter and Instagram pages. You can also email our offices on cvdwalt@caxton.co.za, juliem@caxton.co.za or luckyt@caxton.co.za
Get regular news updates sent directly to your inbox: Newsletter-Signup



