NewsSchoolsSport

Namie verkies tot SA Netbal oefengroep

Medlindi Nortje is deel van die o-21 SA oefengroep.

Melindi Nortje, die hoofdogter van Hoërskool Dinamika is verkies tot die o-21 SA Netbal oefengroep.

Indien alles by die oefengroep goed gaan mik Melindi om deel te wees van die o-21 span wat sal deelneem aan die 2021 Netbal Wêreldjeugbeker wat in Fiji gehou sal word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button