NewsSchools

Orion landloop wys hulle staal

Vier leerders van Laerskool Orion het deurgedring na die landloop Gautengkampioenskappe.

LAERSKOOL Orion het uitstekend gevaar met die jaar se landloop.

By die skool het 88 leerders wat aan laandloopligas deel geneem het, waarvan 73 leerders aan die Albertonkampioenskappe deelgeneem het.

By die Distrikkampioenskap het 39 leerders deelgeneem, waar Jeandré Visagie, Katelyn Heymans, Keira Nisbet en Chloë Nell deurgedring het na Gauteng. Johann Roos en Nicoleen Cedras is gekies as reserwes.

Veral geluk aan Jeandré Visagie wat ’n eerste plek verower het by die Gautengkampioenskappe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button