Community AnnouncementsNews
Alberton rugby oefen
Huidige, nuwe en oud-spelers is hartlik welkom om by Alberton Rugbyklub te kom aansluit op die oefenaande op Maandae, Dinsdae en Donderdae van na 18:00 vir stiptelike afskop om 18:30.

Bywoning van die oefensessies is noodsaaklik om Albertonspanne slaggereed te kry vir die Goue Leeus sewestoernooi wat op Saterdag 1 en Sondag 2 Maart by die Albertonstadion plaasvind.
Die klub het verlede jaar by die sewestoernooi besonder goed presteer en sal graag die prestasies vanjaar wil herhaal. Kontak Manie Reyneke 082 891 5484.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



