PRESIDENT Steyn Laerskool se leerders wat deelgeneem het aan die atletiekbyeenkoms, het dit terdeë geniet. Die hoofleiers van graad sewe was trots daarop om aan die sportaktiwiteite in die groep deel te neem.
Groepfoto van al die leerders en hoofleiers.
B Viljoen- Puik atletiek by die Alberton Kampioenskappe met vier eerste plekke (drie rekords).
Jnr. Victor Ludorum S Fourie. Victrix D Botha. Snr. Victor R Steyn and Victrix B Viljoen.
Hoofleiers R Steyn, E van Schalkwyk, D du Plessis, C Smit, D Leonard en L Marais.
H Black, R Steyn, D du Plessis and P Malan (o.13).
J D Prinsloo and H Pieterse (o.12).
W Burger, B Steyn 0/10 and G Oschman (o.11).
L Marais, D Leonard, L Smit and L Smith.
S Dreyer, D Mocke (o.11), A Rood, B Viljoen, A de Klerk, R van der Hoven, L Zaayman (o.12).
D Botha (o.9), N Jacobs (o.10) and A Strydom.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!