Hulle maak hul skool trots: Chané Naudé (Gewigstoot Dogters o.19), Samantha Slatter (Gewigstoot Dogters o.19) en Rouxlé Le Roux (Diskus en Gewigstoot Dogters o.17).
Na afloop van die Ekurhuleni Distrikskampioenskappe het sewe van Hoërskool Dinamika se atlete daarin geslaag om deur te dring na die Gauteng- Kampioenskappe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!