MICHAELA Murat het deelgeneem aan die Gauteng Kampioenskappe waar sy ‘n eerste plek in die 1 200m vir dogters o.12 verower het. Sy het deurgedring na die SA Kampioenskappe in die Paarl, waar sy deelgeneem het aan die 1 200m vir dogters o.12 en ‘n uitstekende vierde plek in die finaal behaal het.
Michaela Murat is vierde beste o.12 1 200m atleet in ons land.
Welgedaan Michaela, ons is trots op jou met jou puik prestasies.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



