Community AnnouncementsNews

Die Van der Merwe gesin sê dankie

Die Van der Merwe gesin wil graag almal bedank wat ons bygestaan het in die afsterwe van ons geliefde eggenoot, pa en vriend, Sarel Johannes van der Merwe.

ALBERTON – Sarel is gebore op Februarie 26, 1950 en oorlede op Junie 17, 2014.

Aan die verpleegspersoneel van die Clinton Hospitaal seksie C wat so mooi na hom omgesien het, en vriende en familie wat gereeld kom kuier het – baie dankie.

Hy laat sy vrou Liz en kinders, Johan en Lizaan, agter.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button