ALBERTON – Beide die o.10 A en o.9 A rugbyspanne van Laerskool President Steyn haal die semi-finale van die Goue Leeus Superliga. Hul is dus in die top vier spanne van die Goue Leeus.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



