Community AnnouncementsNews

Openbaringseminaar

Die boek openbaar Jesus Christus en Sy liefde en ook dinge wat gou moet gebeur. Een uur lange lesings word gratis aangebied deur Mornay du Plessis by die Kainos Kerkgebou,

ALBERTON – MEESTE mense beskou die boek van Openbaring as ‘n geslote boek, en tog begin die boek met die volgende woorde: “Die openbaring van Jesus Christus.”

Die boek openbaar Jesus Christus en Sy liefde en ook dinge wat gou moet gebeur. Een uur lange lesings word gratis aangebied deur Mornay du Plessis by die Kainos Kerkgebou, Vyfdelaan 55, Alberton Noord en begin Maandag, 8 September om 19:00.

Belangstellendes moet sonder versuim registreer by Armand op 083 576 7111 of Charmaine op 072 790 6828.

Kinders sal geakkomodeer word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button