ALBERTON – Marais Viljoen het in die 2014 matriekeksamens die hoogste gemiddelde prestasies in Wiskunde en English First Additional Language in die Ekurhuleni-Suid distrik behaal.
Die prysuitdeling is op 29 Januarie in die Alberton Burgersentrum gehou.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



