ALBERTON – Ander laerskole wat aan die byeenkoms deelgeneem het, was Laerskool Orion, Randhart en President Steyn.
Soos in vorige jare was daar streng kompetisie tussen die skole en elke punt het ‘n impak op die eindresultaat gemaak.
Aan die einde van die dag het Laerskool Randhart daarin geslaag om in die eerste plek te eindig met Orion in die tweede plek, President Steyn in die derde plek en Laerskool Generaal Alberts in die vierde plek.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



