NewsSchools

Dinamika atlete deur na Gauteng

Hoërskool Dinamika is trots op hul nege atlete wat vanjaar na die Gauteng Kampioenskappe deurgedring het.

ALBERTON – Die kampioenskappe vind plaas op Vrydag 13 Maart en Sondag 15 Maart 2015.

“Ons wens hierdie atlete sterkte toe met die kampioenskap,” het ‘n woordvoerder van Dinamika bygevoeg.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button