Community AnnouncementsNews
Winterfees
Helpende Hand Gauteng-Suid hou 'n groot Winterfees op Saterdag 16 Mei, by die klipkerk in Heidelberg, Hendrik Verwoerd Rylaan.

ALBERTON – Behalwe vir heerlike eetgoed sal daar slegs tuisgemaakte, unieke, interessante en goeie gehalte produkte by die stalletjies te koop aangebied word. Stalletjies is beskikbaar teen R250 en uitstallers moet hul eie tafels, stoele en gazebo voorsien. Vir meer inligting kontak Judie 083 454 7326.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



