NewsSchools

Orion se redenaars nie bang vir praat nie

Vier leerlinge verteenwoordig hul skool by die ATKV Suid-Gauteng redenaars kompetisie.

BRACKENHURST — Vier graad 7 leerlinge van Laerskool Orion het onlangs ’n vierde plek behaal in die ATKV Suid-Gauteng redenaars kompetisie.

By die kompetisie, wat by Hoërskool Marais Viljoen gehou is, slaag die leerlinge, Frohan Henning, Anize Visser, Anje Schlebush en Debbie Pieters, daarin om die beoordelaars te oortuig dat die lewe ’n lied kan wees.

Hulle het ook die gehoor met hul humor en spitsvondigheid beïndruk.

Dié leerlinge het ook gedurende die eerste kwartaal Orion by die Super 12 verteenwoordig en ook daar ’n puik sessie gelewer.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button