HOKKIE PROEWE HIER KOM ONS: Dié o.12 meisies is deur na die Oos-Gauteng hokkie proewe. Hulle is Eurika Spogter, Nicole Gouws, Anushka Roos, Adéle Bobbert en Lee-Ann Smith.
HOKKIE BOKKIES: Dié o.11 hokkie bokkies is deur na die volgende rondte van die Oos-Gauteng proewe. Hulle is Charlize Viljoen, Jenna Clarke en Nicole Jacobs. Afwesig: Madri Oosthuizen
BO AAN DIE HOKKIE LEER: Die ligawenners is van voor Chantel Saayman, Bernice Viljoen, Lanelle Nolte, Riane van den Hoven en Inari Crous. Agter: Marita le Grange (afrigter), Nicolene Saayman, Jade Clark, Timoné Louw, Alissa de Klerk, Zandri van Vuuren, Lucinda Nel, Chane-Mari Nortje en Joe Buitendag (afrigter).
ONDER 11 HOKKIE LIGAWENNERS: Van voor is Charlize Viljoen, Christine Grobler, Rezelle van Straaten, Chaned Rewitsky en Dezelle Naude. Agter: Desiré Nel, Nicky Rudman, Marcia Black (afrigter) Nicole Jacobs, Isandri Smit en Jenna Clarke.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!