Local NewsNews

Albertonvrou in rugby se onmisbare rol

Tanya Ulgheri speel ‘n onmisbare rol as A-Square-Forklift Alberton Rugbyklub se verteenwoordiger in die strukture van Goue Leeus vrouerugby.

Tanya Ulgheri speel ‘n onmisbare rol as A-Square-Forklift Alberton Rugbyklub se verteenwoordiger in die strukture van Goue Leeus vrouerugby. Sy is ook die beste spanbestuurder by A-Square-Forklift Alberton Rugbyklub en is onlangs vereer as spanbestuurder van die jaar. Andy Turner het die toekenning aan Tanya oorhandig. Voorwaar nog ‘n vrou van die jaar wat haar plek deeglik volstaan.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button