NewsSchools

Orion se rugby spiertiere

Laerskool Orion se rugby seuns kook.

BRACKENHURST — Sewe rugbyspelers van Laerskool Orion hou hul skool se naam hoog.

Dié seuns, Evahn McMaster, Frohan Henning, Stefan Venter, Kobie Pienaar, Damian Smith, Zandré Coetzer en Armandt du Plessis is gekies om die Oos-Rand by die Goue Leeus se klinieke vir laerskole te verteenwoordig.

Damian, Evahn en Armandt is daarna gekies om die Goue Leeus by die onderskeie provinsiale weke te verteenwoordig.

Verwante artikels:

• Laerskool Orion rugby en netbal

• Laerskool Orion se sterre

• Let’s help this young man reach his rugby dream

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add Alberton Record as a Preferred Source on Google and follow us on Google News to see more of our trusted reporting in Google News and Top Stories.

Related Articles

 
Back to top button